Belangrik!

Die Inskrywingsvorm moet volledig ingevul word. Deur die inskrywingsvorm in te vul, beteken nie noodwendig dat die leerder tot die skool toegelaat is nie.

Let wel: In die geval van toelating moet die volgende dokumente ingehandig word

  1. Leerder se mees onlangse skool rapport.
  2. Twee afskrifte van leerder se geboortesertifikaat (indien moontlik “unabridged”) (Geen inskrywing sal gemaak word sonder leerder se geboortesertifikaat nie).
  3. Afskrif van ouer se ID-dokumente
  4. Bewys van residentiële adres. (bv. water- en elektrisiteitrekening)

Kliek hier om skoolfonds inligting af te laai.

Kontak Ons

Kontak ons met vrae of probleme met Inskrywingsvorm

Inskrywingsvorm

 
  • Besonderhede van vorige skool:

  • Mediese inligting van leerder:

  • Besonderhede van gesin:

  • Verskaf asb. volledige name hieronder:
  • Ouer-/Vooginligting (Rekeningpligtige)

  • Korrespondensiebesonderhede:

  • Ander kontakbesonderhede: